Geluk aan die lede wat in Januarie verjaar: Dawie Rossouw 8e, Daniel vd Merwe 10e, Bernard Olivier 14e, Andre Roos 21e, Pierre Lombard 23e, Stella Swart 25e en Japie Spandiel 30e.Mag die 'voeltjies' fluit hierdie jaar!
Woensdag 7 Januarie - Enkel Stableford:
1) Johan Pieterse (40)
2) James Moore (38)
3) George Hunt (38)
4) Daan Victor (38)
Spogtwees: P v Schalkwyk, HJ Fourie, S Wessels en T Sauter
Naaste aan die penne: T Sauter en S Wessels.
Vrydag 9 Januarie - 9 putjies:
1) Jacques Nell (19)
2) Francois vd Merwe (18)
3) Leon Hattingh (17)
4) Johannes vd Walt (15)
Saterdag 10 Januarie - Better ball:
1) Bev Swart / Andre Roos (52)
2) Charlie Bent / Jacques Nell (51)
3) Elias Matthee / Solly Wessels (46)
4) Leon Lombaard / Callie Calitz (43)
Dick de Kock teken 'n Arend aan op nr 16.
Spogtwees: D de Kock en R Joubert.
Naaste aan die penne: C Bent, B Swart en G Hunt.
Andre vra verskoning dat hy nie Jacques Nell se arend op nr 16 op die 3e Januarie in die Courant geplaas het nie!
Die komitee herinner alle lede dat jaar-fooie betaalbaar is voor 31/01/2015.
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com