WP Visserman

Hy verteenwoordig WP in hul o/19 junior span wat uit 3 lede bestaan. 

Hulle gaan nou in die Kleinbaai Bottom Fish Inter Provincials vanaf 4-7 Augustus deelneem.  Hulle opponente is nie net ander juniors nie, maar ook seniors.  Hy is ook op dié stadium die jongste junior wat nog vir die span gekies is.

Hy behaal dus sy WP Provinsiale kleure.

IMG-20150526-WA0000
IMG-20150624-WA0000
IMG-20150624-WA0002