Wyk 2 Plant Bome

Wyk 2 Plant Bome

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die Munisipaliteit Overstrand het gedurende die afgelope jaar die prysgeld wat hulle gewen het in die “Greenest Municipal Competition,” waar Overstrand vir twee (2) agtereenvolgende jare as wenner in Suid-Afrika aangewys is, aangewend om talle merkwaardige projekte te befonds. “In die Gansbaai area is projekte soos die verfraaiing van die dorpsingang, piekniektafeltjies langs die kusgebied van Franskraal, sypaadjies in Blompark en die opgradering van speelparke in die hele gebied, suksesvol afgehandel,” sê mnr Francouis Myburgh, Areabestuurder van die Overstrandse Munisipaliteit se Gansbaai Administrasie. “Daar is ook bome geplant en piekniektafeltjies aangebring in verskeie speelparke.”

Op 16 Oktober 2015 het rdl Riana de Coning na afloop van haar maandelikse vergadering met lede van die wykskomitee van Wyk 2 (as bydrae tot boomplantdag) besluit om bome te plant by die speelparkies in Gansbaai (Rietstraat, asook in De Wetstraat) en in die Bietoubospark in De Kelders. Die verteenwoordigers van die onderskeie woongebiede het hul waardering uitgespreek teenoor hierdie gebaar. Die meegaande foto’s vertel die volle verhaal.

Hardus Botha

Wyk 2 Plant Bome

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

HOME AFFAIRS DATES FOR MAY 2026

The Department of Home Affairs Mobile Unit will be in the Overstrand during May 2026.

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP Brings Art to Life at Living Wetlands Festival, Groeneweide

GGAP had a gorgeous day at Groeneweide on 1 May!

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

R3,375,000: 2 Bedroom House For Sale in Perlemoenbaai

Perfectly positioned within walking distance of the sea and less than 1km from the heart of Gansbaai...

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

The Hidden Pattern Behind Belonging and Self-Worth

There is a pattern many don’t recognise while they’re in it.

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Maandfunksie en Prysuitdeling - 16 Mei 2026!

Kom geniet ’n aand van lekker kos, goeie musiek en vriendskap by Birkenhead Boot Klub!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Kom vier saam met ons by ons spesiale Gholfdag, ’n dag van pret, samewerking en skooltrots!

Laerskool Gansbaai
See All Articles