Gansbaaier wen Bakkie

Gansbaaier wen Bakkie

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Cameron Padayachee van Gansbaai was die Wenner van ‘n splinternuwe Nissan NP200 bakkie in die Win a Bakkie Promosie van die OK Groep. 

16 Bakkies is nasionaal weggegee deur OK Hoofkantoor, met by die 55 000 inskrywings landswyd (Namibië) ingesluit.  Om ‘n Wenner te kan wees van so ‘n groot prys wil gedoen wees. 

Cameron het ook elke dag seker gemaak sy inskrywing is in die Inskrywingshouer.  Baie Geluk, Cameron!  Ons is saam met jou bly dat so ‘n mooi rooi bakkie Gansbaai toe gekom het. 

Chris en Petra van Rensburg – OK Foods

Gansbaaier wen Bakkie

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Afrikaans se 100-jarige Feesviering

Afrikaans se 100-jarige Feesviering

Op 8 Mei 2025 sal dit presies 100 jaar wees sedert Afrikaans 'n amptelike taal van Suid-Afrika geword het...

Gans-Berg Nuus / News
Grusame motorongeluk eis 3 kinderlewens

Grusame motorongeluk eis 3 kinderlewens

'n Grusame motorongeluk op die R43 naby Stanford op 1 Mei 2025 om 11:48, het die lewens van drie kinders geëis...

Gans-Berg Nuus / News
Brand laat gesin Haweloos

Brand laat gesin Haweloos

Die huis in Kleinbaai, wat binne sowat 20 minute tot op die grond afgebrand het, met letterlik niks wat oorgebly het nie...

Gans-Berg Nuus / News
May 2025 Newsletter

May 2025 Newsletter

Here’s what’s been happening and what’s coming up for OGG members and friends.

BOESMANSRIVIER SKIETKLUB

BOESMANSRIVIER SKIETKLUB

Sewe leerders van Laerskool Gansbaai het op Saterdag, 17 Mei 2025, aan dié klub se Juniors.

Laerskool Gansbaai
SKAAK

SKAAK

Baie geluk aan Leroux Coetzer (o/7) en Isabelle de Villiers (o/9) wat opgeneem is in die Wes-Kaap Skoleskaakspan. 

Laerskool Gansbaai
See All Articles