Franskraal Rolbalnuus (19 May 2016)

Franskraal Rolbalnuus (19 May 2016)

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Op Dinsdag, 10 Mei 2016 het agt spanne van drie spelers elk aan ʼn geslote driespel toernooi te Franskraal deelgeneem.  Dit beteken dat slegs lede van Franskraal Rolbalklub aan die toernooi mag deelneem. 

Die doel daarvan is om in ʼn goeie gees onder mekaar te kompeteer en te sorg dat sogenaamde sosiale spelers, wat nie by ander klubs aan toernooie of aan Boland kompetisies gaan deelneem nie, ook kompeterend te kan speel en vir pryse in aanmerking te kom.  

Dit is ook een van die redes waarom sommige van Franskraal se borge verkies om slegs geslote toernooie te borg.  So is hierdie toernooi deur OK Foods geborg met koopbewyse en die verskaffing van heerlike versnapperinge vir middagete.  OK Foods is al lank op hierdie wyse by Franskraal Rolbalklub betrokke en Franskraal sê nogmaals dankie vir hulle ondersteuning.  Dit het ruim bygedra tot ʼn genotvolle dag saam met aangename weersomstandighede.  

Die uitslae van die toernooi is soos volg: In die eerste plek was Tommie van Niekerk, Annemarie Botha en Henk van der Walt, gevolg deur Sakkie van Zyl, Victor Breach en Freddie van Eeden, met Gideon Pienaar, Hettie Lass, Pieter Beukes en Chris Malec in die derde plek.

Pieter Conradie, President

Franskraal Rolbalnuus (19 May 2016)

Pieter Conradie

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

COMING HOME TO YOURSELF

COMING HOME TO YOURSELF

At the heart of all these conversations lies a single truth.

Ready for Adoption - Meet Benso

Ready for Adoption - Meet Benso

Benso is a sweet male dog, about 2 years old, and he is now ready to find his forever home.

BARC Animal Welfare
Daily Blog: 25 June 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 25 June 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

A successful day on the water with plenty of marine life to keep us company at the dive site! 

Finding Clarity in Life: What Do You Truly Want?

Finding Clarity in Life: What Do You Truly Want?

As awareness grows, something interesting begins to happen.

Generator Hire in Gansbaai: Reliable Power When You Need It Most

Generator Hire in Gansbaai: Reliable Power When You Need It Most

Power interruptions can bring work to a standstill, disrupt events, and create costly delays. 

Coastal Hire Gansbaai
Creating Opportunities for Youth

Creating Opportunities for Youth

Today's update from Grootbos Foundation is from the Employability Team...

Grootbos Foundation
See All Articles