Die gemeenskap van Gansbaai, Blompark en Masakhane het groot baat gevind by die Birkenhead Animal Rescue Centre (BARC) se gratis sterilisasieveldtog.
Hierdie jaarlikse sterilisasiedag is onlangs oor drie dae by die Gansbaai Gemeenskaplike Sportgronde aangebied, met 175 diere (112 honde, 63 katte) wat gesteriliseer is.
Annalie Jonker van BARC het haar tevredenhied oor die sukses van die veldtog uitgespreek.Die gemeenskap van Gansbaai, Blompark en Masakhane het groot baat gevind...
Die twee veeartse en hul helpers van EnviroVet CVCDie gemeenskap van Gansbaai, Blompark en Masakhane het groot baat gevind... en ARO, het hul mobiele kliniek saamgebring.
BARC is baie dankbaar vir hul vrywilligers en ondersteuners vanuit die gemeenskap wat onbaatsugtig meer as hulle deel gedoen het.