Woensdag 27/07/2016 Sloegters – Enkel Stableford
1) J Hattingh 42, 2) C Bent 42, 3) D de Kock 40, 4) G Hunt 39. Naaste aan die penne is gewen deur E Engelbrecht, G Hunt en C Spanellis. Spog 2’s is aangeteken deur E Engelbrecht, L Hattingh, B Swart en N Harrison.
Vrydag 29/07/2016 Hoender – Enkel Stableford
1) S Wessels 24, 2) D Victor 22, 3) A Roos 21, 4) D vd Merwe 20. Naaste aan die pen is gewen deur D vd Merwe. Spog 2’s is aangeteken deur A Gouws en S Wessels.
Saterdag 30/07/2016 Kompetisie – Enkel Stableford
1) E Matthee 42, 2) D vd Merwe 41, 3) J le Roux 35, 4) E Engelbrecht 35. Naaste aan die penne is gewen deur D van Dyk en S Neethling. Spog 2’s is aangeteken deur S Neethling en D van Dyk.
Kompetisies/Funksies:
04/08/2016 Sloegters (Neem kennis – geskuif weens die verkiesing)
05/08/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Braai
06/08/2016 Enkel Stableford
10/08/2016 Sloegters
12/08/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Braai
13/08/2016 Better Ball (Geborg deur die ligaspan – Goeie pryse!)
17/08/2016 Sloegters
19/08/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Braai
20/08/2016 Enkel Stableford
24/08/2016 Sloegters
26/08/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
26/08/2016 Steak-aand
27/08/2016 Enkel Stableford
29/08/2016 Hollow tinning – baan gesluit vir 2 dae.
André Roos
028-384-1441
gbgholf@gmail.com