De Kleine Gansies Kleueterskool en OK Foods Gansbaai

De Kleine Gansies Kleueterskool en OK Foods Gansbaai

bederf vroue op Vrouedag met 'n styl– en grimeerwerkswinkel

Lanita Marais, eienaar van De Kleine Gansies Kleuterskool  hier saam met Karin Otto en Natasha Stone.
Mariëtte van der Westhuizen van Uilenkraalsmond,saam met Anne van Vuuren van De Kelders.
Gaste is op ‘n rooi tapyt met vonkelwyn ontvang.
Die vriendelike personeel van Panorama het deurentyd gesorg vir heerlike peuselhappies.
Nareema en Natassia Valentine hier saam met Elena Jeris.
Uitgaande uitvoerende burgemeester, Nicolette Botha-Guthrie het die dag as eregas geniet saam met Lynn Groenewald en Lilian Viviers, albei van De Kelders.  Agter staan Lettie van Staden van Franskraal, Petra van Rensburg, OK Foods Gansbaai en Willene Sieberhagen, gasspreker, wat ‘n insiggewende praatjie oor klerekasbeplanning gelewer het.
Gwen Kilian  is die wenner van ‘n naweek vir twee by Protea Hotel King George.  Petro van Rensburg van OK Foods Gansbaai oorhandig haar prys.
Caledon se boervrouens is van links Jo-Anne, Anandi en Elbé Fourie en Marna du Toit.
Mandy Phillips (regs) bedien vonkelwyn aan Ria van der Merwe van Kleinbaai.  Adéle Eksteen sit agter.
Elizma Rabe van Durbanville kuier hier saam met Adéle Nel en haar dogter, Tinneke Lutzeyer van Gansbaai.
‘n Vrolike oomblik met Alicia Buckle (grimeerfundi) en Lyndri Kotzé (regs) wat gekies is as model tydens die werkswinkel.
Boervroue wat Vrouedag saam geniet het is Adri en Chrizane van Dyk van die plaas Nuwedam, Andolien Fourie van die plaas, Blomrug en Mariette Coetzee van Baardskeerdersbos.
Gabi Lutzeyer (De Kelders), Louie Rushby (De Kelders), Dorothy Lutzheyer (Grootbos) en Dee Adams (De Kelders).
De Kleine Gansies Kleuterskool se vrolike pryswenners  by die Women's Beauty Workshop  wat by Panorama aangebied is ter ere van ons vroue op Vrouedag 2016.
Gansbaai_De_Kleine_Gansies_Kleuterskool_en_OK_Foods_Vrouedag_Collage
Gansbaai_Courant