WP-bloed vloei trots deur Dahl-are

WP-bloed vloei trots deur Dahl-are

Gansbaai Courant

‘n Pa wat breëbors  tussen sy twee seuns staan, is Erik Dahl (WP seniorspan – 2013), met Christoff - links (WP junior 2016) en Robert (WP juniorspan 2014).

Hulle is al drie lede van die Overberg Hengelklub. Christoff neem vandeesweek deel aan die Kleinbaai Bodemvis Interprovinsiale kompetisie.

WP-bloed vloei trots deur Dahl-are

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More