Toernooi hengelaars in veilige hande

Deelnemers aan die Kleinbaai Interprovinsiale Hengeltoernooi is elke jaar dankbaar vir die manne wat hul bote en tyd beskikbaar stel.

Voor vlnr sit Mark Truter van Gordonsbaai - Cavalier, Lucas Holtzhausen van die Overbergklub – Dad’s Toy en Louis Becker van Gordonsbaai – S-Catman. Agter vlnr van Kleinbaai, Gustav Groenewald – Rusty, Colin Joubert van Gordonsbaai – Haven, Wayne Midd-leton van Franskraal – Way Point 1, Thys Louw van Overberg – Sophie en Pieter Welgemoed van Gordonsbaai – Mandrie.

Gansbaai_Courant