Woensdag 10/08/2016 Sloegters – Enkel Stableford
1) S Neethling 38, 2) E Engelbrecht 38, 3) C Bent 37, 4) B Swart 37. Naaste aan die penne is gewen deur E Engelbrecht en S Muller. Spog 2’s is aangeteken deur F Walters en E Engelbrecht.
Vrydag 12/08/2016 Hoender – Enkel Stableford
1) N Harrison 20, 2) A Gouws 19, 3) G Hunt 16, 4) L Lombaard 14. G Hunt was naaste aan die pen gewees.
Saterdag 13/08/2016 Kompetisie – Better Ball
1) D de Kock & R Bentz 54, 2) P Loubser & L Louw 49, 3) C Bent & N Harrison 48, 4) G Hunt & D Victor 46. Naaste aan die penne is gewen deur S Neethling, L Louw en N Harrison.
G Esterhuizen was naaste aan die skewe tou gewees. Spog 2’s is aangeteken deur D Victor en C Bent.
Baie dankie aan Francois vd Merwe en die Ligaspan vir die fondsinsamelingsdag en die goeie pryse. Dit word baie waardeer, welgedaan manne!
Kompetisies/Funksies:
17/08/2016 Sloegters
19/08/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Braai
20/08/2016 Enkel Stableford
24/08/2016 Sloegters
25/08/2016 Algemene Jaarvergadering om 17:30
26/08/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
26/08/2016 Steak-aand
27/08/2016 Enkel Stableford
29/08/2016 Hollow tinning – baan gesluit vir 2 dae.
31/08/2016 Sloegters
02/09/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Braai
03/09/2016 Enkel Stableford
André Roos 028-384-1441