‘n Galjoen van 4,1kg het Freddie Booysen van Franskraal verlede week behoorlik laat sweet toe hy die mooi vis vanaf die rotse gehaak het. Freddie het alleen gaan visvang, want dit is wat die afgetrede sakeman deesdae doen, toe hy voel hy het ‘n knewel aan die lyn. Hy het ‘n vriend gebel, wat nie kon kom help nie.
Ná ‘n oproep na sy vrou, Truda was hulp oppad. Sy moes egter eers die gaffel in die hande kry wat hoog in die motorhuis gepak was. Met ‘n gesukkel oor die rotse het Truda uiteindelik by die vis uitgekom en hom sommer met haar hande gegryp – gaffel eenkant. Freddie is baie trots op hierdie pragtige vangs. Die feit dat hy baie onlangs ‘n knie-operasie ondergaan het en glad nie op die rotse hoort nie, is ongedaan gemaak met hierdie bielie van ‘n galjoen.
Galjoen-bielie laat Freddie sweet
09 September 2016Share This Post
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
You Are Not Your Past
There is no shame in the pain you carry from your past.
A Wild Start to the Day: Leopard Spotted
This morning, our reserve manager received an exciting camera trap alert of a leopard sighting.
200+ Youth Apply for Life-Changing Opportunities
This week was full of excitement as Grootbos Foundation interviewed over 200 young people...
Sport Changing Lives in Gansbaai
For some, Grootbos Foundation is best known for our work in conservation and in fynbos, but for a larger part of the community...
200+ Youth Apply for Grootbos Skills Programmes 2026
This week was full of excitement as Grootbos Foundation interviewed over 200 young people...










