Marimbas is Academia-ambassadeurs

Met Gansbaai Academia se Marimba-orkes wat tydens die Overbergse Eisteddfodd met ‘n Cum Laude vereer is, word hulle as ware ambassadeurs vir die skool beskou, asook as een van die skool se groot vlagskepe.

Joanie Louw word opreg bedank vir haar opofferinge en belangstelling, asook me. Rialet Groenewaldt wat altyd daar is vir hierdie leerders.

Met Gansbaai Academia se Marimba-orkes wat tydens die Overbergse Eisteddfodd met ‘n Cum Laude vereer is, word hulle as ware ambassadeurs vir die skool beskou, asook as een van die skool se groot vlagskepe. Joanie Louw word opreg bedank vir haar opofferinge en belangstelling, asook me. Rialet Groenewaldt wat altyd daar is vir hierdie leerders.
Gansbaai_Courant