Jeugbasaar was n Fees

Jeugbasaar was 'n Fees

Kliek onder vir Jeugbasaar Collage...

Gesellig om die koffietafel. Vlnr Marzaan Middleton, Benito Groenewald, Wayne Middleton, Stephanie Groenewald en Sharé Hobkirk.
Mieke van Zyl (13) probeer haar bes om 'n klomp kerse dood te blaas.
Wedywering met Slangetjies en Leertjies tussen vlnr Johannes van der Merwe (7), Donatexo Beyers (9), Tristan Fourie (9) en Jaco van Staden (8).
Henning Nowers (9) en Elzaan Boshoff (7) konsentreer om koeldrankbottels met ‘n stok en lyn te “vang”.
Klein Franko Claassen, baba-seuntjie van Cobus (Apteker) en Esti Claassen neem deel aan die pret om met meel te mors.
Drie boeties by die stootwaentjie. Vlnr De Wet (11), Nathen (1)  en Henqu (4 maande) Bodenstein.
Janez Botha (8) wys hoe word ‘n windbuks hanteer.
 Die jongklomp het tougestaan sodat Maryke van Ryhn hul gesigte kon verf. Hier is sy besig om Marisca Fourie (10) te omtower.
Gansbaai_JeugBasaar_was_n_Fees_Collage
Gansbaai_Courant