Rugbyseuns haal Suid-Boland span

Rugbyseuns haal Suid-Boland span

Gansbaai Courant

Die onlangse Suid-Boland Rugbywedstryde het vir ‘n besonderse prestasie vir twee leerders van Laerskool Gansbaai gesorg.

Charl Eksteen (regs) en Veno van Vuuren (links) se knap spel het vir hulle ‘n plek in die 0/12 Boland Rugbyspan besorg.

Laerskool Gansbaai is besonder trots op dié twee knap rugbyspelers.

Rugbyseuns haal Suid-Boland span

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More