Academia Rugbynuus

Academia Rugbynuus

Gansbaai Courant

Twee van Gansbaai Academia se knap rugbyspelers, Mershin Fick en Christo Veldsman is met Bolandkleure vereer en is in die Boland Ontwikkelingspan opgeneem.

Hulle vlieg Vrydag, 30 September 2016 na Johannesburg, waar hulle aan die Iqhawe Rugby Toernooi gaan deelneem. Hulle afrigter, Craig Gillion sê die ervaring gaan baie vir dié twee belowende rugbyspelers beteken.

Academia Rugbynuus

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More