Blomparkers aanvaar self eienaarskap

Blomparkers aanvaar self eienaarskap

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

‘n Groep inwoners van Blompark het besluit die tyd het aangebreek dat Blomparkers hul eie besluite begin neem, eienaarskap van hul omstandighede neem en hande vat op die pad vorentoe, wat dan ook hul belangrikste doelwit te weerspieël.

Die inisieerders daarvan het ‘n openbare vergadering vir 13 Oktober 2016 in Blompark se Gemeenskapsaal belê, wat baie goed bygewoon is.

Mick Dunston het die doel van die vergadering met die toehoorders bespreek, waarna die Blompark Inwonersvereniging gestig is.

‘n Komitee vir die nuutgestigde vereniging is gekies, met die volgende onbestrede lede: Mick Dunston (voorsitter), Nolen Beukes (visie-voorsitter), George Brett (sekretaris) en Adelé Hart (tesourier). Addisionele lede is Clara Baardman, Gear Damon en Mara Moses.

Die besluit is geneem dat die komitee tydens hul eerste vergadering bepaalde doelwitte sal bespreek en daar sal stel.

 “Die feit dat die inwoners van Blompark tans geen verteenwoordiging op plaaslike bestuur het nie, wil hierdie komitee poog om in goeie orde met plaaslike owerhede tot almal se voordeel saam te werk,” het die nuutverkose voorsitter, Mick Dunston gesê. “Hierdie komitee sal dan ook namens sowat 700 huishoudings - ongeveer 3,000 inwoners - optree.”

Mick het ‘n vriendelike pleidooi om lojale samewerking tussen die onderskeie rolspelers gerig.

Blomparkers aanvaar self eienaarskap

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles