
Welkom Juffrou Christien Haxton en Juffrou Elsebet Long
Ons verwelkom graag vir Juffrou Christien Haxton (Gr 7.2) en Juffrou Elsebet Long (Gr 2.1) by die Gansie-familie!
Ons hoop julle voel sommer alreeds tuis en sien uit om die res van die skooljaar saam met julle aan te pak.











