15 Augustus 2023: Words of Arts Fees
Baie geluk aan die volgende leerders met hul prestasies by die Words of Art Fees 2023.
Kategorie 1 - Kreatiewe Kunste:
• 1ste Plek: Kai Lutzeyer (Graad R)
Kategorie 2 - Kreatiewe Skryfwerk:
• 2de Plek: Sylvie Pretorius (Graad 3)
Kategorie 3 - Tegnologie en 3D Kuns:
• 1ste Plek: Xavier Otto (Graad 2)
• 2de Plek: Vera du Plessis (Graad 3)
• 3de Plek: Eben du Plessis (Graad 2)

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More