
Danskompetisie
Lia du Toit, Graad 1, het tydens 'n Revibe Danskompetisie te Hottentots Holland Hoërskool in die Strand, 'n eerste plek in die Junior Hip Hop Solokategorie losgedans met 'n Hip Hop-roetine genaamd die "Bomb Shell".
Lia is 'n student van Just Dance Academy en neem privaat dansklasse as 'n ekstra buitemuurse aktiwiteit.
Welgedaan, Lia!











