Gholfdag goeie hupstoot vir LSG
Die jaarlikse Laerskool Gansbaai (LSG) Fondsinsamelings Gholfdag sorg telkens vir ‘n ekstra inkomste vir die skool - met dank teenoor die Bestuur van Gansbaai Gholfklub vir hierdie toegewing. Vanjaar se formaat was ‘n 2-Ball American Scramble en is deur Corrie Avenant en Willem Germishuys gewen.
LSG se onderwyserskorps, met ‘n behoorlike personeelgees, was entoesiastiese ondersteuners en spog ook met diensbeurte (op die gholfkarretjie!) wat hulle gehad het.
(Foto’s verskaf)
Hardus Botha