Golf Competition Results for 5 - 8 March 2025
Woensdag, 5 Maart 2025: Marietjie de Villiers wen die Enkel Stableford Sloegterskompetisie met 43 punte, gevolg deur Peet Pretorius 43, Solly Wessels 41, Leon Lombaard 40, Hugo Groenewald 38, Hugo Schlechter 37, Dawie Viljoen 37, Johan Coetzee 37, Cecil Galloway 36, Marie Fourie 33. Spog Twee's: Daan Victor (2), Peet Pretorius (8). Naaste aan pen No.11: Solly Wessels.

Vrydag, 7 Maart 2025: George Hunt wen die 9-putjie Enkel Stableford met 19 punte, gevolg deur John Smith 17, Sakkie vd Merwe 16, Koos Myburgh 15, Pero Heyns 15, Pieter Uys 13, Owen Huxham 11, Deon Momberg 11, Pietie Dry 11.

Saterdag, 8 Maart 2025: 2025 Klubkampioenskappe gespeel oor 36 putjies. 2025 Manskampioen was JP Laubscher met 156 bruto, en 2025 Dameskampioen was Rene Myburgh met 191 bruto. Beste net is gewen deur Cobus Dippenaar met 143 nett. Die uitslae was soos volg: Die uitslae was soos volg: A Afd JP Laubscher 156 , Francois vd Merwe158, Willem Germishuys 168; B Afd Cobus Dippenaar 169 2025 B Afd Kampioen, P Loubser 170, W Muller 177; C Afd R Lambrecht 185 C Afd Kampioen), Solly Wessels 193, Clive Bailey 193; Dames Afdeling: Rene Myburgh 191 2025 Dameskampioen, Marietjie de Villiers 195, Marie Fourie 210.




Upcoming / Komende
Vrydag, 14 Maart 2025: Maandelikse steakaand.
Saterdag, 15 Maart 2025: Kompetisie is 'n Gekombineerde Stableford.
Saterdag, 15 Maart 2025: Brodie span speel Saterdag op Kleinmond - ons wens hulle alle sterkte toe!
Maandag, 17 Maart 2025: Setperke word gehollowtyne en die baan sal toe wees tot Vrydag, 21 Mrt.
Saterdag, 29 Maart 2025: Die Driving Range Classic Borgdag. Dit is die opening van die nuwe driving range wat deur Bev Swart gebou is en wat baie gaan beteken vir die klub in die toekoms. Ons bedank Bev en sy baanspan vir die harde werk wat dit geverg het om so 'n pragtige fasiliteit vir die klub te bou. Ons waardeer julle inset.
Verjaarsdae: Linda Chivell 16, Deon Momberg 17, Andre Hage 17, Ute Rodenhauser 17.