Mini-tennis
Ons mini-tennisspanne (O/7, 0/8 en O/9) het op Donderdag, 6 Maart, ‘n opwindende dag van tennis by Rûens Kollege geniet!
Baie dankie aan Rûens vir hul gasvryheid en sportmangees, ons afrigters vir die busvervoer en ouers vir jul ondersteuning.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More