Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe 2025
Liëtte Kotze het die Boland-atletiekspan op Saterdag, 8 Maart, by die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe verteenwoordig. Die kompetisie was baie sterk en, alhoewel Liëtte nie in die span opgeneem is nie, het sy haar beste afstand vir die seisoen gegooi. Ons is baie trots op haar. Met harde werk en deursettingsvermoë, lê ‘n mooi sporttoekoms vir Liëtte voor!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More