
NETBAL
Baie geluk aan Lyndri Kotzé en Jolinda Avenant!
Ons is ongelooflik trots daarop dat julle as keurders gekies is vir Laer- en Hoërskoolnetbal. Jul toewyding en passie vir die sport is inspirerend, en ons weet julle sal ’n groot bydrae lewer tot die ontwikkeling van jong netbalspelers.
Baie sterkte en geniet die ervaring!