TENNIS
Daniël de Villiers het die afgelope naweek deelgeneem aan die ProKennex Tenniskampioenskappe in Ceres en is na ‘n paar senutergende wedstryde as naaswenner van Seuns O/11 aangewys. Dit is Daniël se eerste podium in die A-Liga. Baie trots op jou prestasie, Daniël!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More