Golf Competition Results for 19 - 29 March 2025

Golf Competition Results for 19 - 29 March 2025

Gansbaai Golf Club

Golf Competition Results for 19 - 29 March 2025

Woensdag, 19 Maart 2025: Hugo Groenewald wen die Sloegters Enkel Stableford kompetisie met 44 punte, gevolg deur Marietjie de Villiers 40, Rene Myburgh 36, Bev Swart 36, Jacques Louw 35, Solly Wessels 35, Leon Lombaard 35, Marie Fourie 35, Daan Victor 33, Deon Coetzee 33. Naaste aan die pen op no.2: Bev Swart. Boerpotwenners (Putjies no. 6,9 17): Hugo Groenewald, Marietjie de Villiers en Bev Swart.

Image 1

Vrydag, 28 Maart 2025: Pero Heyns wen die 9-putjie Enkel Stableford kompetisie met 22 punte, gevolg deur Edmund Halse 21, John Smith 20, George Hunt 20, Barbara Halse 19, Pietie Dry 17, Koos Myburgh 14, Sakkie vd Merwe 12, Deon Momberg 10, Jacques Louw 9. 

Image 1

Saterdag, 29 Maart 2025: Francois vd Merwe & Daniel vd Merwe was die wenners (met 65 nett) van die Driving Range Classic Borgdag se 2Ball American Scramble met 'n opkoms van 57 spelers, en hulle is opgevolg deur Jacques Louw & E Venter 67, JP Laubscher & Aileen Laubscher 67, Bev Swart & Bertie Laubscher 68, Werner Muller & Tiaan Muller 68, Deon Coetzee & Drian Britz 68, Kobus Booysens & Johan Schneider 68, Julian & Matthews 69, Corrie Avenant & Andre Hage 69, Melvin Tobias & Joe Cesare 69. Naaste aan die penne: Pieter Kruger No.2 (geel bof), JP Laubscher No.8 (geel bof), JP Laubscher No.8 (geel bof), Johan Coetzee No.11 (rooi bof), Bev Swart No.11 (geel bof), Johan Coetzee No.15 (rooi bof), Peet Pretorius No.15 (geel bof), Andrew Dalgleish No.17 (geel bof). Langste dryf No.18:

Image 1

Pieter Uys (rooi bof) en Daniel vd Merwe (geel bof). Langste set op no.9: Wally Wallace.

Hierdie was 'n belangrike geleentheid vir die Klub en ons bedank Bev Swart en sy span: Welcome, Yotsi, Abongile. Die baan lyk pragtig, die slaannette hou nog sover, en die spelers geniet die oefenplek wat 'n lieflike aanvulling is vir die pragtige baan. Ons baanspan werk baie hard en het ekstra moeite gedoen om die baan in uitstekende toestand te kry.

Die komitee bedank graag die volgende borge: Build It, Gavin Flint (Natgat), Andre en Juanita Hage, Bev Swart, Corrie Avenant, Costal Hire (JP Laubscher), Lomond Wyne, Robert (bier) en Perry Form Works, Gansbaai Gholfklub (worsrolletjies en OK voucher). Bev Swart bedank ook vir Pieter Smal wat verantwoordelik is vir borge, en vir al sy harde werk om so 'n suksesvolle dag aan te bied.

Image 1

Upcoming / Komende

Saterdag, 5 April 2025: Borgdag van Battery Corp Gansbaai en Bredasdorp. Die formaat is 'n 4Ball American Scramble.

Vrydag, 11 April 2025: Volgende steak aand - moet dit nie misloop nie.

Baie welkom aan Bev Swart, ons nuwe Klubkaptein. Ons hoop die vaarwaters sal rustig wees, Bev!

Golf Competition Results for 19 - 29 March 2025

Gansbaai Golf Club

Gansbaai Golf Club in Kleinbaai offers a beautiful 9-hole (18-tee) golf course in between indigenous fynbos and the ocean. The course has a links-style layout with stunning sea views from most fairways. The club has permanent spectators, including resident Cape Grysbokkies, Anguilla tortoises and Ki...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Natalie-Dominique Louw’s Déjà Vu Paintings

Natalie-Dominique Louw’s Déjà Vu Paintings

Step into Déjà Vu with our Local Artist Shine at Groeneweide Farm

Reconnecting With Yourself

Reconnecting With Yourself

Reconnect to rediscover your true self

Medal Haul for Stanford Canoe Club at Nationals

Medal Haul for Stanford Canoe Club at Nationals

Team Stanford Delivers Outstanding Performances at SA Canoe Sprint Championships

Grootbos Foundation
From Confusion to Clarity

From Confusion to Clarity

Clarity comes from reconnecting within

Hello April, Hello Diamonds!

Hello April, Hello Diamonds!

Diamonds are a girl's best friend.

Mood Board Masterclass Round Two: 2 May 2026

Mood Board Masterclass Round Two: 2 May 2026

Creative mood board workshop event at Kaliko.

See All Articles