LANDLOOP
Baie dankie aan Chris en Martie du Toit wat hulle harte oopgemaak het om die 12 Overberg Landloopatlete te verras met spesiale hardloopfrokkies as aanmoediging vir die Boland Landloopkampioenskappe môre in die Paarl. Dit word opreg waardeer!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More