MERIETE SERTIFIKATE VIR KWARTAAL 1 VAN 2026
Baie geluk aan ons Graad 4 tot 7-leerders wat meriete sertifikate vir kwartaal 1 ontvang het. Hierdie leerders het 'n algehele persentasie van 80% of hoër behaal gedurende die kwartaal.
Ons is baie trots op jul harde en toegewyde akademiese insette. Doen so voort Gansies!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More