
LANDLOOP LIGA 1
Baie geluk aan die volgende atlete wat onder die top 6-plekke geëindig het by die byeenkoms te Caledon:
Dogters 0/9: Amelie Schrecker 2de, Joné Avenant 3de en Faye Schrecker 6de
Seuns 0/9: Cody Oliphant 3de
Dogters 0/10: Mieke Groenewald 1ste, Pippa Pretorius 3de
Seuns 0/10: Ferdinand Tobias 3de
D0/11: Liëtte Kotze 6de
Seuns O/11: Micah Fisher 6de
Dogters 0/12: Lucadin Jansen 4de
Dogters 0/13: Luchay Jansen 5de, Lisa Beets 6de
Baie trots op elke landloop atleet wat deelgeneem het. Baie sterkte met môre se liga op Swellendam!











