Golf Competition Results for 6 - 9 May 2026
Woensdag, 6 Mei: Geen gholf as gevolg van die weer.
Vrydag, 8 Mei: Pieter Uys wen die 9-putjie Enkel Stableford kompetisie met 19 punte gevolg deur Lionel Kemm 17, Andrew Dalgleish 17, Jacques Louw 17, Leon le Grange 17, Marietjie de Villiers 17, Johan du Preez 16, Barbra Halse 16, JP Laubscher 16.

Saterdag, 9 Mei: Berty Sassman wen die Enkel Stableford kompetisie met 40 punte gevolg deur JP Laubscher 36, Willem Germishuys 34, Clive Bailey 33, Marietjie de Villiers 32, Joe Cesare 28, Theuns van Schoor 28, Adriaan Kloppers 27, Anton Jordaan 25, Neil Harrison 22. Naaste aan pen op no.8 was JP Laubscher. Spog Twee’s: Adriaan Kloppers (2) en JP Laubscher (8).

Brodie Liga: Brodie Liga 1 wen vir Caledon met 3.5/2.5 op Gansbaai. Veels geluk! Die span was: Johan du Preez, Tiaan Muller, Johan Coetzee, Andre Hage (Liga Kapt), Pieter Smal, Werner Muller.
Baklei Liga: Bakleiliga het gelyk gespeel met 1.5 elk teen Theewaterskloof op Theewaterskloof. Veels geluk! Die span was: Bev Swart (Liga Kapt), Bertie Laubscher, Hugo Groenewald, Andrew Dalgleisch, Jacques Louw, Gavn Flint.

Vrydag, 15 Mei: Volgende steakaand.
Saterdag, 16 Mei: Kompetisie is ‘n Enkel Stableford.
Verjaarsdae: Steven Hitchcock (10), Saretha Blignaut (20). Veels geluk!










