
TENNISPROEWE - TWEEDE RONDTE UITSLAE
Baie geluk aan al ons leerders wat aan die tweede rondte van die tennisproewe deelgeneem het. Ons is trots op die deursettingsvermoë, sportmangees en toewyding wat op die baan getoon is.
Uitslae van rondte 2:
Seuns o.12
• Daniël de Villiers - Wenner
Dogters o.12
• Merli de Wet 3de (nie op foto)
• Sylvie Pretorius - 6de
• Vera Long - 7de
Dogters o.10
• Isabelle de Villiers - 7de
• Pippa Pretorius - 9de
Baie sterkte met die volgende rondte later vanjaar!








