
INTERSKOLE 2026
Die groot dag is amper hier!
Kom ondersteun Laerskool Gansbaai se leerders hierdie Saterdag tydens Interkole 2026!
Sien die program vir Saterdag en maak seker julle is daar om ons leerders aan te moedig en die gees te geniet!
Bring jou stem, jou gees en jou ondersteuning, ons sien uit na ’n fantastiese dag van sport, spanwerk en skolegees!










