Cape Whale Coast > Gansbaai > Businesses > NGOs & Non-Profit

HUIS VAN HOOP BEVERLY HILLS

Huis van Hoop Beverly Hills

Huis van Hoop Beverly Hills
  • (20)

Huis van Hoop is van September 2010 operasioneel en ons bedank opreg elke individu, organisasie en instansie wat bydra tot hierdie sukes verhaal. Ons bedien 6 pleegsorg kinders in hierdie veiligheidshuis in Beverly Hills te Gansbaai met 2 dagmoeders en tot 12 kinders in die speelgroep soggens. Ons is verantwoordelik vir omvattende versorging vir elke kind en maandelike bedryfuitgawes beloop tussen R7000 to R8000. Pleegsorg en veiligheidstoelae beloop maksimum R4500 van ons inkomste per maand, die res moet verkry word deur privaat skenkings.

  • (20)

Contact Details

  • Tel 1: Click Here
  • Email: Click Here
 

Business Info

  • Address: Click Here

Map

Nearby Places