Aftrede/Emeritaat Dr. PJJ van Zyl

Die Kerkraad gee hiermee kennis dat Dr. Bobo van Zyl op 31 Oktober 2015 sy emeritaat neem. Dr. van Zyl se afskeidspreek sal saamval met die Nagmaalsdiens van 16 Augustus 2015. Hy sal met verlof wees vanaf 17 Augustus 2015 tot en met sy aftreedatum op 31 Oktober 2015.

In prakryk beteken dit dus dat Dr.van Zyl se amptelike werksaamhede in die gemeente op Maandag 17 Augustus 2015 eindig.