Seestrome 2015: Die band tussen Herberg-aan-See-tehuis, N.G. kerk en gemeenskap

Seestrome 2015: Die band tussen Herberg-aan-See-tehuis, N.G. kerk en gemeenskap

NG Kerk Gansbaai

Hierdie jaar tot datum is Herberg-aan-See nog baie geseënd en ons glo opreg dat dit te danke is aan ons Hemelse Vader wat sy hand altyd oor ons hou. Vir die NG Kerk van Gansbaai se bydrae op geestelike gebied wil ons baie dankie sê, dit is die dienste wat uitgesaai word na die tehuis, asook die bidure Woensdagaande deur die leraars en ook persoonlike besoeke aan inwoners.

Danksy die hele gemeenskap van Gansbaai is ons geseën met bydraes soos fondsinsamelings, persoonlike aandag aan inwoners, stimulasie, spesiale etes, tee en verversings en sportdae as-ook finansiële bydraes. Die werk van die Goue Hande stel ons in staat om die inwoners te versorg en die wat dit finansieel nie kan bekostig nie, te kan bystaan.

Ons kan dit ook nie nalaat om die beheerraad te bedank vir hulle algehele ondersteuning aan die tehuis nie.

Ons nooi hiermee ook almal uit wat graag op een of ander gebied betrokke wil raak om ons te kontak. Graag wil ons by Herberg-aan-See  van die geleentheid gebruik maakom u elkeen ‘n geseënde Kersfees en ‘n voorspoedige nuwe jaar toe te wens. 

 - John van Rooyen.

Tehuis-bestuurder.

Seestrome 2015: Die band tussen Herberg-aan-See-tehuis, N.G. kerk en gemeenskap

Gansbaai NG Kerk

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why Feed Your Dog Fresh and Raw Food?

Why Feed Your Dog Fresh and Raw Food?

At The Pet Grocer Gansbaai, we believe that good nutrition is one of the most important parts of keeping your dog happy, healthy and full of life.

The Pet Grocer
Overstrand Tourism Diary: 7 - 11 Oct 2026

Overstrand Tourism Diary: 7 - 11 Oct 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
How to Overcome Limiting Beliefs and Become the True You

How to Overcome Limiting Beliefs and Become the True You

There is a longing inside of you waiting to break through to the surface. It is the true you calling.

Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay

Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay

Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay.

Grootbos Foundation
Gans-Berg News - 9 October 2026

Gans-Berg News - 9 October 2026

This week’s local news.

Gans-Berg Nuus / News
Solar Panel Installation in the Overberg

Solar Panel Installation in the Overberg

Another happy client and another solar installation completed by Thunder Services & Solar!

See All Articles