Seestrome 2015: Hoe funksioneer ons NG-gemeente Gansbaai tans?

Seestrome 2015: Hoe funksioneer ons NG-gemeente Gansbaai tans?

NG Kerk Gansbaai

Gemeentestruktuur: Gansbaai-gemeente is ‘n groot korporatiewe gemeente wat in sewe streke ingedeel is met vyf kommissies met eiesoortige bedieninge en diensgroepe.

Volgens die kerklike statistiek van 2015 bestaan die gemeente tans uit ongeveer 2 130 belydende lidmate en 279 dooplidmate. Met die aftrede van dr. Bobo van Zyl is die kerkraad genoodsaak om te besin oor die gemeente se pad vorentoe.

Gedurende die afgelope jaar het die Kommissie Gemeentebou reeds gedagtes laat gaan ten opsigte van die gemeentestruktuur en ook die bedieningstruktuur. Daar is besin oor hulpbronne en hoe dit ten beste aangewend kan word om die kerkraad en verskillende bedieninge en kommissies se werksaamhede te laat vloei en nie te laat oorvleuel nie. Die kerkraad het reeds besluit om in die nuwe jaar opnuut te kyk na die samestelling van die verskillende kommissies en ook die samestelling van die kerkraad (die beskikbaarheid van ouderlinge en diakens is veral ‘n groot bekommernis, want dit raak lidmate in die wyke). Geen besluit is nog geneem nie. Hierdie saak sal DV in 2016 aandag geniet sodra ‘n nuwe leraar aangestel is.

Seestrome 2015: Hoe funksioneer ons NG-gemeente Gansbaai tans?

Redaksie Seestrome

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why Feed Your Dog Fresh and Raw Food?

Why Feed Your Dog Fresh and Raw Food?

At The Pet Grocer Gansbaai, we believe that good nutrition is one of the most important parts of keeping your dog happy, healthy and full of life.

The Pet Grocer
Overstrand Tourism Diary: 7 - 11 Oct 2026

Overstrand Tourism Diary: 7 - 11 Oct 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
How to Overcome Limiting Beliefs and Become the True You

How to Overcome Limiting Beliefs and Become the True You

There is a longing inside of you waiting to break through to the surface. It is the true you calling.

Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay

Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay

Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay.

Grootbos Foundation
Gans-Berg News - 9 October 2026

Gans-Berg News - 9 October 2026

This week’s local news.

Gans-Berg Nuus / News
Solar Panel Installation in the Overberg

Solar Panel Installation in the Overberg

Another happy client and another solar installation completed by Thunder Services & Solar!

See All Articles