Sondag 2 Mei 2016

Sondag 2 Mei 2016

NG Kerk Gansbaai

Sondag 29 Mei 2016 is ‘n gesamentlike erediens met die gemeente van die VGK in Blompark gehou. Tydens die geleentheid is Nagmaal ook gevier/bedien. Ds. Dirk van Dyk was die prediker.

Die gebruiklike gesinsdiens en kategese het in die Pretoriussaal plaasgevind. Ook hier is Nagmaal gevier/bedien onder leiding van Ds. Willie Kotze.

Aangesien daar geen diens in die kerk plaasgevind het nie kon geen diens na Herberg aan See herlei word nie. Ds. Hennie Basson, afgetrede leraar van Pearly Peach, het hier ‘n inspirerende boodskap aan die senior burgers gebring en ook die Nagmaal aan hulle bedien. Wat die geleentheid baie besonder gemaak het, is die feit dat hy aan elke senior burger persoonlik die brood en wyn bedien het.

Ds. Basson se boodskap was uit 1Petrus 1:22: Noudat julle julle in gehoorsaamheid aan die waarheid gereinig het om mekaar as broers ongeveins lief te hê, moet julle mekaar dan ook van harte en vurig liefhê

Enkele gedagtes wat hy uitgelig het:

  • Liefde vir mekaar soos Jesus aan aan gee.
  • Opofferende liefde na aanleiding van Jesus se voorbeeld.
  • Hoe meer mens van jouself gee hoe makliker is dit om lief te hê.
  • Liefdeloosheid breek af.
  • Liefde vir mekaar trek aan.
  • Liefde verdruis duisternis
  • Liefde vs die Duiwel
  • NGKerk – gee – aanmekaar – oop hande
  • Christene – gee jouself aan ander
  • Nagmaal herinner aan Jesus wat aan die kruis gesterf het. Hy het Sy liefde gegee; dit was/is opofferende liefde.
  • Jesus gee Sy liggaam omdat Hy vir ons lief is.
  • Selfondersoek: Het ek die Here lief?  Het ek my medemens lief?
Sondag 2 Mei 2016

A Swart

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why Feed Your Dog Fresh and Raw Food?

Why Feed Your Dog Fresh and Raw Food?

At The Pet Grocer Gansbaai, we believe that good nutrition is one of the most important parts of keeping your dog happy, healthy and full of life.

The Pet Grocer
Overstrand Tourism Diary: 7 - 11 Oct 2026

Overstrand Tourism Diary: 7 - 11 Oct 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
How to Overcome Limiting Beliefs and Become the True You

How to Overcome Limiting Beliefs and Become the True You

There is a longing inside of you waiting to break through to the surface. It is the true you calling.

Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay

Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay

Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay.

Grootbos Foundation
Gans-Berg News - 9 October 2026

Gans-Berg News - 9 October 2026

This week’s local news.

Gans-Berg Nuus / News
Solar Panel Installation in the Overberg

Solar Panel Installation in the Overberg

Another happy client and another solar installation completed by Thunder Services & Solar!

See All Articles