Ons kom dit nie eens altyd agter nie

Ons kom dit nie eens altyd agter nie

NG Kerk Gansbaai

Ons kom dit nie eers altyd agter nie 

Ek dink ons kyk baie keer die koninkryk van God mis omdat ons verkeerd soek. Ons soek miskien die groot, die triomfantlike en die suksesvolle. In ons groot-kyk sien ons nie daaglikse deernis, opoffering, medelye en geregtigheid raak nie.  Thomas Keating het geskryf: “Remember the great gospel teaching: the Kingdom is not in grandiose experiences, but in the passage of ordinary time.”

Wat is die daaglikse vrugte in ons lewe: getrouheid, deernis, vriendskap, standvastigheid, afhanklikheid? Hierdie dinge noem Keating die sade van gebed. Dat God daagliks in ons lewe werk,  “but not so that we will notice it”. Kleiner-kyk maak God nie kleiner nie, maar maak ons eerder bewus van die integrale deurdringende aard van God se teenwoordigheid, niks is te klein of te groot nie. Miskien is die gevaar eerder dat as ons net groot-kyk dat ons dan God kleiner maak. 

Ons kom dit nie eens altyd agter nie

Dr.Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Under the Microscope: Must Love Ants!

Under the Microscope: Must Love Ants!

Meet Paramixogaster acantholepidis, a rare hoverfly with a fascinating connection to ants. 

Grootbos Foundation
From Fresh Eggs to Chicken Manure

From Fresh Eggs to Chicken Manure

Update from the Entrepreneurship Programme: This is Phakama, who sells freshly laid eggs in Pearly Beach.

Grootbos Foundation
Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

You never validate YES. Why do you want to validate NO?

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

What an amazing day out at sea with multiple Bronze whaler sharks, southern right whales and Cape fur seals! 

A Little Candlelight Goes a Long Way

A Little Candlelight Goes a Long Way

A little warmth for your home.

October is Breast Cancer Awareness Month

October is Breast Cancer Awareness Month

At Pam Golding Properties Gansbaai, we believe in building strong foundations in our homes...

See All Articles