Gekies om te wees

Gekies om te wees

NG Kerk Gansbaai

Gekies om te wees

 Ek soek ‘n roepingsverhaal in die Bybel, waar die persoon hom of haar kom aanmeld het. Miskien kyk ek dit mis. Dit lyk op die oog af of God almal kom ontmoet het. Kom haal het. Abraham, Moses, die profete, Maria, Dawid en Ester. Die sakramente herinner ons onder andere aan “hoe” God is. Hoe God te werk gaan. God kies altyd eerste. God neem die inisiatief. God kom haal, berei voor, lei en hou vas. God kom na die baba wat nog nie kan kies en kom openbaar sy wese. Die God wat getrou bly aan sy beloftes, geslag na geslag. Die God wat kies en nie toelaat dat die karakter of sondigheid van die gekose die kies negeer en ongeldig verklaar nie.

Daarom het almal verskonings: te jonk, te mompelend, te ongetroud, nie lus, ens. Tog te midde van my verskonings besef ek dat dit juis my gekies-wees wat my lewe sinvol maak. My verskonings verdwyn te midde van God se aanraking, sy hand op my lewe.

Gekies om te wees

Dr.Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Under the Microscope: Must Love Ants!

Under the Microscope: Must Love Ants!

Meet Paramixogaster acantholepidis, a rare hoverfly with a fascinating connection to ants. 

Grootbos Foundation
From Fresh Eggs to Chicken Manure

From Fresh Eggs to Chicken Manure

Update from the Entrepreneurship Programme: This is Phakama, who sells freshly laid eggs in Pearly Beach.

Grootbos Foundation
Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

You never validate YES. Why do you want to validate NO?

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

What an amazing day out at sea with multiple Bronze whaler sharks, southern right whales and Cape fur seals! 

A Little Candlelight Goes a Long Way

A Little Candlelight Goes a Long Way

A little warmth for your home.

October is Breast Cancer Awareness Month

October is Breast Cancer Awareness Month

At Pam Golding Properties Gansbaai, we believe in building strong foundations in our homes...

See All Articles