Gemeente as proeftuin

Gemeente as proeftuin

NG Kerk Gansbaai

Gemeente as proeftuin

Matteus in sy evangelie gebruik die woord “ekklesia” om die kerk te beskryf. Dit beteken vergadering, gemeente, volk of groep. Hy herskep in die sin die woord. Dit word nou die woord om die nuwe volk van God te beskryf wat nie meer net uit Jode bestaan nie, maar almal wat in Christus glo. Die teoloog Berkhog help ons verder om die rol van hierdie gemeenskap of kerk in die wêreld te verstaan. Die kerk is gerig na die wêreld “als ‘eersteling’ van Gods bedoeling, als proeftuin van een nieuwe humaniteit.”

Hy bedoel dat dit wat God bedoel het vir die mensdom moet in die kerk sigbaar wees. Die kerk is God se proeftuin. Hier word gelowiges gelei deur die Woorde en Gees om in hulle identiteit as God se besitting in te groei. Die Gees laat ons vrug dra en verander ons. Soms word ons moedeloos want dit wat kerk kan wees en geroep wees om te wees is nie wat ons altyd is nie. Tog bly ons God se gekose gemeenskap, oppad na geloofsvolwassenheid.

Gemeente as proeftuin

Dr.Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why Feed Your Dog Fresh and Raw Food?

Why Feed Your Dog Fresh and Raw Food?

At The Pet Grocer Gansbaai, we believe that good nutrition is one of the most important parts of keeping your dog happy, healthy and full of life.

The Pet Grocer
Overstrand Tourism Diary: 7 - 11 Oct 2026

Overstrand Tourism Diary: 7 - 11 Oct 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
How to Overcome Limiting Beliefs and Become the True You

How to Overcome Limiting Beliefs and Become the True You

There is a longing inside of you waiting to break through to the surface. It is the true you calling.

Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay

Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay

Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay.

Grootbos Foundation
Gans-Berg News - 9 October 2026

Gans-Berg News - 9 October 2026

This week’s local news.

Gans-Berg Nuus / News
Solar Panel Installation in the Overberg

Solar Panel Installation in the Overberg

Another happy client and another solar installation completed by Thunder Services & Solar!

See All Articles