Geseën deur die ander

Geseën deur die ander

Brian Wren het geskryf:

“We are your people:
Spirit of grace,
you dare to make us
Christ to our neighbours
of every culture and place.
Joined in community,
treasured and fed,
may we discover
gifts in each other,
willing to lead and be led.”

Die grootste geskenk wat God aan ons gee is die een wat oor ons pad kom wat heeltemal anders as ek is. God seën my, met en deur die ander, en skielik is alles mooier en ryker as wat ek ooit gedink het.