Om Christus te dien
“Here, wanneer het ons U honger gesien en gevoed, of dors en iets te drinke gegee? En wanneer het ons U as vreemdeling gesien, en as gas verwelkom, of nakend, en U geklee? En wanneer het ons U siek gesien, en U besoek? Maar die Koning sal vir hulle sê, Amen, ek sê vir julle: Wat julle ook al vir een van hierdie geringste broers van My gedoen het, het julle vir My gedoen.” (Matt 25: 38-39 Direkte Vertaling). Eintlik is die kerk se enigste bede om die Here te vra dat ons nie sal nalaat om Hom te dien in die ander nie.
Robert W. Castle het gebid:
“O God, who is old, and lives on fifty
dollars a month, in one crummy room
and can’t get outside,
Help us to see you.”
Om Christus te dien
23 August 2016Share This Post
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Under the Microscope: Must Love Ants!
Meet Paramixogaster acantholepidis, a rare hoverfly with a fascinating connection to ants.
From Fresh Eggs to Chicken Manure
Update from the Entrepreneurship Programme: This is Phakama, who sells freshly laid eggs in Pearly Beach.
Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No
You never validate YES. Why do you want to validate NO?
Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa
What an amazing day out at sea with multiple Bronze whaler sharks, southern right whales and Cape fur seals!
October is Breast Cancer Awareness Month
At Pam Golding Properties Gansbaai, we believe in building strong foundations in our homes...











