Kersmark
Die gemeente se gewilde Kersmark vind plaas vanaf 9 tot 23 Desember 2016. Dit is vanjaar die 13de keer dat die mark aangebied word.
Vanjaar is daar 130 uitstallers, danksy die nuwe sysaal wat die eerste keer volledig benut sal word. Dit maak ons mark die grootste kersmark in die Overberg.
Die datums en tye wat die mark oop is as volg:
9 Desember tot 22 Desember
Elke dag van 09:00 tot 18:00
9 en 16 Desember
Aandmark vanaf 18:00 tot 20:00
23 Desember
Oop vanaf 08:00 tot 14:00
Die mark is 'n gemeente projek en lidmate en vrywilligers se hulp is nodig. U kan vrywillige diensbeurte as toesighouer of pakker doen vir 'n 2uur skof. Daar is altyd 'n tekort aan vrywilligers. Die besprekingsboek vir diensbeurte is by die kerkkantoor beskikbaar. Baie dankie by voorbaat vir u onbaatsugtige diens.Baie dankie ook aan Linda Cilliers en haar span vir hul harde en onbaatsugtige diens om hierdie projek 'n sukses te maak.
Kontak Linda Cilliers vir navrae. Selnr 082 722 8604.
Kersmark 2016
11 December 2016
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Why Feed Your Dog Fresh and Raw Food?
At The Pet Grocer Gansbaai, we believe that good nutrition is one of the most important parts of keeping your dog happy, healthy and full of life.
Overstrand Tourism Diary: 7 - 11 Oct 2026
Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!
How to Overcome Limiting Beliefs and Become the True You
There is a longing inside of you waiting to break through to the surface. It is the true you calling.
Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay
Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay.
Solar Panel Installation in the Overberg
Another happy client and another solar installation completed by Thunder Services & Solar!












