Hy/sy is maar net...

Hy/sy is maar net...

NG Kerk Gansbaai

 Hy/Sy is maar net...

Ons word geroep om voortdurend in ons menswees te groei as God se skepsels. Baie dinge verhinder groei, onder meer agterdog. Jesus het dit beleef. As Hy aanstoot gee en mense voel Hy stir nou, dan sê hulle: Dit is mos Josef se seun, ons ken sy familie. Wat hulle eintlik bedoel, is: Dit is maar net Josef se seun, so ons hoef gelukkig nie vir Hom te luister nie(Joh 6:42)

Soms weet ‘n mens iemand praat die waarheid en jy word deur die woorde gekonfronteer met iets in jouself waarvan jy nie wil weet nie. Die maklikste uitweg is dan om die prater onder verdenking te plaas deur sy credentials te bevraagteken – dit kan geslag, ouderdom of enigiets wees.

Natuurlik is daar gesonde agterdog. Ons kan nie almal se woorde as die waarheid aanvaar nie; ons moet tog in onderskeiding groei. Tog skep ons soms agterdog omdat ons bang is om te groei. ‘n Bietjie selfondersoek kan nie skade doen nie – siende dat dit baiekeer kinders en suigelinge is wat ons met die waarheid konfronteer.

Hy/sy is maar net...

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles