Sagte hart

Sagte hart

NG Kerk Gansbaai

Sagte hart

Dit is moontlik om in Lydenstyd bewus te word van die hardheid van ons hart. Ons harde hart staan dikwels in die pad van ons groei. Ons is baiekeer hard as gevolg van omstandighede en keuses. Esegiël het iets daarvan verstaan. Die laaste hoofstukke van die boek Esegiël handel oor God as bron van lewe en hoop wat Homself bekend maak as die Een wat ook nuwe lewe in die moedelose Israel in ballingskap kom blaas.
In Esegiël 36:26 staan: “Ek  sal julle ‘n hart van vleis gee.” Soms maak ons ons hart hard bloot om te kan cope en ander kere omdat ons nie lus is om emsioneel by ander betrokke te raak nie. Soms pla die kliphart ons en soms glad nie.

Miskien is daar tog oomblikke wat ons die belofde van ‘n vleishart wil aangryp en God deur sy Gees vra om ons kliphart uit te kap; oomblikke van verlange na ‘n sagte hart omdat ons ervaar dat God ‘n sagte hart vir ons het.

Sagte hart

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles