God is teenwoordig
Ons het baie hoë verwagtings van die lewe. Ons samelewing bombardier ons met beelde van ‘n perfekte lewe en voorkoms. Ons meet ons gedrurig aan ander – wat ons het, waar ons vakansie hou, waarmee ons speel.
Die voorspoedevangelie sit dié gedagte voort. God word ingetrek by die wêreldbeeld, en sukses is ‘n teken van seën. Die gevolg is dat ons met inherente swaarkry van die lewe sukkel. Ons vergeet God werk en is teenwoordig te midde van die morsigheid van die lewe. Nie net daar waar alles reg en prefek verloop nie, maar ook daar waar ons nonsens aanjaag of ons ontvangers is van ondeurdagte besluite.
‘n Mens kan nie Ette Hilesum se boeke lees sonder om jou kriteria vir ‘n vol lewe te herbedink nie. Sy was ‘n Joodse vrou gedurende die Nazi-besetting, wat met haar dagboekinskrywings gestry het om liggaamlik en geestelik te oorleef:
“This morning I said to Jopie, It still comes down to the same thing: life is beautiful. And I believe in God. And I want to be there right in the thick of what people call “horror” and still be able to say: ‘life is beautiful’.”
God is teenwoordig
30 April 2017Share This Post
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Why Feed Your Dog Fresh and Raw Food?
At The Pet Grocer Gansbaai, we believe that good nutrition is one of the most important parts of keeping your dog happy, healthy and full of life.
Overstrand Tourism Diary: 7 - 11 Oct 2026
Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!
How to Overcome Limiting Beliefs and Become the True You
There is a longing inside of you waiting to break through to the surface. It is the true you calling.
Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay
Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay.
Solar Panel Installation in the Overberg
Another happy client and another solar installation completed by Thunder Services & Solar!












