Seemeeu 3/2017: Gebed

Seemeeu 3/2017: Gebed

NG Kerk Gansbaai

Gebed

Oor gebed kan mens baie skryf. Ek dink soms ook te veel. Nadenke van gebed begin by verwondering. Karl Barth het geskryf dat die verwondering dat ek met God kan praat reeds gebed is. Gebed is luister en hoor, smeek en pleit, intree en voorgaan, verlang en vra.

‘n Gemeente kan nie lewe as gemeenskap van gelowiges sonder dat dit ingebed is in gebed nie. Daar is ‘n behoefte onder lidmate om meer te leer oor gebed en so ‘n ruimte sal binnekort geskep word. ‘n Ruimte vir saambid maar ook praat oor gebed. Ten diepste om te leer om te rus in God. Richard Rohr skryf: “You rest in God, not in outcomes”. Hou die afkondigings dop.

Seemeeu 3/2017: Gebed

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Gansbaai Sports Update: Youth Games and Girls Rugby Progress

Gansbaai Sports Update: Youth Games and Girls Rugby Progress

EduDen and the Butterfly Centre enjoyed a sports day of games and races on the Stanford Village Green. 

Grootbos Foundation
Anger Control and Emotional Healing Coaching

Anger Control and Emotional Healing Coaching

This is for you if anger is costing you more than you want to admit.

SASSA DATES FOR APRIL 2026

SASSA DATES FOR APRIL 2026

The South African Social Security Agency (SASSA) will be in the Overstrand on the following dates from 09:00 - 15:00.

3 Bedroom House For Sale in Gansbaai Central: R1,905,000

3 Bedroom House For Sale in Gansbaai Central: R1,905,000

3 Bedroom home with beautiful wooden flooring.

Anger Is Not the Problem

Anger Is Not the Problem

Anger is not the problem, suppressed anger signals unmet boundaries and becomes destructive when not understood or expressed healthily.

Printing, Courier and Stationery in Gansbaai

Printing, Courier and Stationery in Gansbaai

Looking for reliable, fast, and professional services for school or business? Look no further than PostNet Gansbaai.

PostNet Gansbaai
See All Articles