Wedloop/Pylvak van ons Geloofslewe
Heb 10:32-34, Heb 11:35-39, Heb 12:1-3
Vyf punte te onthou (almal begin met “V”) uit Ds. Dries Auret se boodskap op 8 Oktober 2017
- Vergeet nie jou ontmoeting met die Here en Sy voorsiening nie
- Volg die voorbeeld van gelowiges(bv Josef)
- Volhard in die wedloop waarmee jy begin het
- Vestig jou oë op Christus
- Vooruitsig op die oorwinnaarskroon
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More