Hoe verstaan ons vryheid
Dr. Lisel Joubert se boodskap op 1 Oktober 2017 het gehandel oor: “Hoe verstaan ons vryheid?”
Sy het dit gedoen aan die hand van die volgende teksgedeeltes: Gal 1:6-10, Gal 2:16-17, Gal 3:1-3 & 26-29, Gal 4:8-11 en Gal 5:1-6.
In stede van die boodskap te plaas, wil ek vra dat lesers die gedeeltes self sal lees en oordink. Saam met genoemde teksgedeeltes, lees ook Gal 5:22 “ Die vrugte van die Gees”.
- Lankmoedigheid,
- selfbeheersing, sagmoedigheid,
- getrouheid,
- liefde,
- vrede, goedheid,
- blydskap en
- vriendelikheid.